Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Upington-tak maak middedorp skoon
Die AfriForum-tak in Upington het op 2 en 3 Maart 2021 die middedorp skoongemaak in samewerking...
AfriForum-personeel sny gras in Monumentpark
AfriForum se personeel het op 3 Maart 2021 ’n aksie aangepak om die gras te sny in die...
AfriForum se Bethal-tak sny gras langs N17
AfriForum se Bethal-tak het op 2 Maart 2021 die gras teen die N17-hoofweg in Bethal gesny. Hierdie...
Vuurwapenamnestie: AfriForum verwelkom deurbraak
Vuurwapeneienaars met vuurwapens waarvan die lisensies verval het, kan ’n sug van verligting slaak...
AfriForum-tak in Sasolburg woeker in die dorp
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Februarie voortgegaan om die dorp netjies en veilig te hou....
AfriForum se Paulpietersburg-tak hou dorp netjies
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het op 1 Maart 2021 begin met ’n deurlopende projek om die...
AfriForum-buurtwag beveilig Dullstroom
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het in Februarie op verskeie gebiede gehelp om die dorp te...
Senior NVG-amptenaar wat van rassisme beskuldig word, geskors ná druk deur privaatvervolgingseenheid
Pumeza Futshane, hoofaanklaer by die Johannesburgse Landdroshof, is verlede week uit die Nasionale...
AfriForum se noordstreek-beheerkamer bied bystand aan buurtwagte
AfriForum se beheerkamer vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga het in Februarie 2021 meer as 618...