Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum stig ’n buurtwag in Klawer
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 11 Mei 2021 ’n nuwe buurtwag in Klawer gestig. Dié...
AfriForum en NWK gebruik 34 ton teer om Lichtenburg se paaie te herstel
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het in samewerking met NWK van 7 Mei tot 11 Mei ’n...
AfriForum se Boshof-tak samel geld in vir dokter om kinders te help
Die AfriForum-tak in Boshof het onlangs meer as R5 000 vir dr. André Hattingh se “On Track-Tor for...
Plaasmoorde neem weereens toe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy jongste statistieke rakende plaasaanvalle vandag...
Owerhede dringend versoek om ivermektien vir die behandeling van COVID-19 te oorweeg met derde vlaag op horison
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die I can make a difference-doktersgroep het vandag ’n...
AfriForum vra dat munisipale bestuurder tronkstraf kry
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag in die Noordwes Hooggeregshof in Mahikeng om toe...
AfriForum se Dullstroom-buurtwag help terwyl vragmotor brand
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 8 Mei 2021 ’n toneel beveilig waar ’n vragmotor aan...
AfriForum herstel slaggate rondom Witrivier
AfriForum se Witrivier-tak het op 8 Mei ’n slaggatherstelprojek afgeskop. Altesaam 40 sakke teer...
AfriForum se Bloemfontein-takke verwyder honderde ton vullis tydens #VegEnBou-projek
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het op 4 Mei 2021 hul #VegEnBou-projek afgeskop deur...