Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Entstowwe: doeltreffend en veilig, maar elkeen moet kan kies
Die Solidariteit Navorsingsinstituut het in ʼn omvattende wetenskaplike verslag bevind dat...
Suksesse vir AfriForum se Bothaville-buurtwag in Junie
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het in Junie verskeie suksesse behaal, benewens die feit dat...
AfriForum-tak in Lichtenburg en plaaslike ondernemings voltooi padherstelprojek
AfriForum se Lichtenburg-tak het in samewerking met verskeie plaaslike ondernemings op 7 Julie...
AfriForum en TKAG lewer kommentaar oor skaliegasregulasies
AfriForum en die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) het formele kommentaar by die Departement...
Deel 4: Tienerselfdood en -depressie
Deur Gerhard Nieuwoudt Tienerselfdood is wanneer ’n kind sy eie lewe beëindig. Dit kan impulsief...
Munisipaliteit stort bloed in Kuruman, nie abattoir nie
AfriForum het vandag nuwe inligting bekom wat daarop dui dat dit in werklikheid die Ga-Segonyana...
AfriForum verwelkom inhegtenisname van oudpres. Jacob Zuma
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die feit dat oudpres. Jacob Zuma Woensdag kort voor...
Privaatvervolgingseenheid: Wetstoepassers laat kinderslagoffers van gruwelike seksuele mishandeling in die steek
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag tydens ’n mediakonferensie die eenheid se...
AfriForum-tak in Sasolburg woeker in Junie
Die koue winter kon nie die AfriForum-tak in Sasolburg se geesdrif demp om ’n verskil in hulle...