Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum en Solidariteit Helpende Hand skop noodboksprojek af
AfriForum in samewerking met Solidariteit Helpende Hand het ’n noodboksprojek afgeskop om...
AfriForum se Boksburg-buurtwaglede dra by tot reusesukses
AfriForum se Boksburg-buurtwaglede het op 17 Julie 2021 saam met die plaaslike SAPD ’n spesiale...
AfriForum se Christiana-tak en -buurtwag skop skoonmaakprojek af
Die AfriForum-tak in Christiana se jeugvleuel het op 17 Julie 2021 in samewerking met die...
Afknouery onder kinders in sentrums vir vroeë kinderontwikkeling
Deur Leandie Bräsler Dan Olweus, ’n voorstander in die voorkoming van afknouery, sê dit is beter...
AfriForum se Malmesbury-tak plant bome
AfriForum se Malmesbury-tak het op Vrydag 16 Julie 2021 vier bome in samewerking met die Swartland...
Solidariteit Helpende Hand en AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan familie van Life Esidimeni-slagoffer by tydens GDO
Solidariteit Helpende Hand en AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans vir Sandra de...
Nóg getuies geroep in saak teen vermeende verkragter
AfriForum se privaatvevolgingseenheid het in die streekhof op Somerset-Oos vandag sy tweede getuie...
AfriForum vra dat KwaZulu-Natal tot rampgebied verklaar word
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan die KwaZulu-Natalse premier gerig...
As wette wapens word
Deur Johan Nortje Wanneer gewone mense verregaande idees het, versprei dit (gelukkig) gewoonlik...