Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Wilgehof-buurtwag bestry brand by winkelkompleks
AfriForum se Wilgehof-buurtwag het op 15 Februarie om 21:20 ’n oproep ontvang van ’n brand by die...
AfriForum se Springs-tak help tydens brande by substasies
Die AfriForum-tak in Springs het op 14 Februarie 2021 gereageer nadat ’n substasie in die sakekern...
Adv. Gerrie Nel kruisondervra branddeskundige in geregtelike doodsondersoek na vlammedood van Deedat-gesinslede
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 10 en 11 Februarie 2021...
AfriForum-buurtwagte in Pretoria hou saam ’n sigbaarheidspatrollie
AfriForum se tak in Moreletapark het op 10 Februarie ’n sigbaarheidspatrollie in Moreletapark en...
Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement weier ivermektien; verontagsaam hofbevel
AfriForum het vandag ’n dringende brief aan die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement gerig nadat dit...
AfriForum Jeug se Ellisras-tak staan plaasgemeenskap by tydens vloed
AfriForum Jeug se Ellisras-tak het op 7 Februarie in samewerking met die AfriForum-tak in Ellisras...
AfriForum dien kommentaar in oor onteieningswetsontwerp
AfriForum het vandag geskrewe kommentaar ingedien aan die portfoliokomitee vir Openbare Werke en...
AfriForum se Dullstroom-buurtwag hou massapatrollie
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 5 Februarie 2021 ’n massapatrollie gehou om misdaad te...
AfriForum bring die effek van plaasmoorde op minderjariges onder die VN se aandag
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende brief aan die VN gestuur waarin die...