Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.AfriForum stel belastingmanifes met eise teen belastingplundery bekend
Deur Alet Rademeyer AfriForum het vandag ’n belastingmanifes vrygestel waarin bepaalde eise aan...
Voedselsekerheid van alle kante bedreig
Deur Marthinus Koekemoer Te oordeel aan mediaberigte die afgelope tyd staan die Landbank op die...
Digbundel ten bate van vroue skep hoop
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Solidariteit Helpende Hand het vanjaar Vrouemaand op ’n hoogtepunt...
AfriForum Teater hou spesiale vertoning vir klanktegnikus met kanker
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Klanktegnici is dikwels die onbesonge helde van die...
Meerderheid gesondheidswerkers het geen vertroue in regering en NGV
Deur Alet Rademeyer In ’n verslag wat die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) vandag in...
Akademia se opvoedkundefakulteit groei met splinternuwe BEd-program
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Akademia het pas aangekondig dat BEd (intermediêrefase-onderwys) vanaf...
Vrou bereik hospitaal danksy AfriForum 911-noodknopppietoep
Deur Marthinus Koekemoer Was dit nie vir AfriForum se 911-noodknoppietoep nie het Estelle...
Jonges kan nou registreer vir inentings, maar gaan hulle?
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die kabinet het gister in ’n verklaring aangekondig dat mense 18 jaar...
Forum Nuus: Die week se blitsflits
Deur Marthinus Koekemoer In ’n week waar die regering nog ’n vorm van belasting, die...