Header Artwork

AfriForum Sport se Weerloos na Weerbaar-projek het vandag afgeskop met ’n selfverdedigingskursus vir AfriForum se vrouepersoneellede. Die kursus bestaan uit teoretiese en praktiese opleiding, wat spesifiek op vroue gemik is, wat hulle touwys maak oor eenvoudige selfverdedigingstegnieke. Volgens Ronald Peters, bestuurder van Sport by AfriForum, sal die kursus landwyd by takke aangebied word. Om meer uit te vind, besoek www.afriforumsport.co.za. Koste beloop R500 per persoon, maar AfriForum-lede kry R100 afslag.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN