deur Forum Nuus | Nov 17, 2020 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer “Hy het ons familie verwoes.” Só het ’n emosionele Marie Hamman, ma van Lizel Visagie, wat op 23 Maart 2019 deur Khumbulani Malinga in Middelburg, Mpumalanga, doodgery is, vandag aan Forum Nuus gesê. Malinga moet nou nadat AfriForum se...
deur AfriForum | Okt 13, 2020 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het besluit om voort te gaan met reëlings om Vrydag, 16 Oktober om 10:00 in Senekal ’n vreedsame protesaksie teen plaasmoorde en geweld te hou. AfriForum het hierdie besluit geneem om te verseker dat die vreedsame meerderheid, wat...
deur AfriForum | Okt 5, 2020 | Ongekategoriseerde
AfriForum se tak in Bronkhorstspruit het op 3 Oktober 2020 die R25/Masada-kruising skoongemaak ná die vullisverwyderingstrokke groot hoeveelhede rommel daar tydens ’n munisipale staking afgelaai het. Lede van dié tak het reeds om 05:30 met die werk begin en altesaam...
deur AfriForum | Sep 23, 2020 | Ongekategoriseerde
AfriForum se buurtwagte in suidstreek het op 18 September het op 18 September 2020 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Ongekategoriseerde
AfriForum se Kimberley-buurtwagte het op 18 September aan die nasionale patrollie deelgeneem wat regoor die land deur AfriForum se veiligheidstrukture aangepak is. Die patrollie in Kimberley is uitgevoer in samewerking met die SAPD en verskeie gemeenskapslede.Altesaam...
deur AfriForum | Sep 7, 2020 | Ongekategoriseerde
’n Plaaslike besigheid in Hartbeesfontein, Supa Ginja, het ’n vuurbestryder aan die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein geskenk. Dit volg nadat hulle die behoefte aan een raakgesien het, nadat die buurtwag betrokke was by die bestryding van die talle brande wat die...