deur AfriForum | Feb 6, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met kommer kennis geneem van die arrestasie van drie polisielede van die Ficksburg-polisiestasie met betrekking tot ’n plaasaanval wat op 13 Januarie 2020 naby Rosendal plaasgevind het. Die drie polisielede het op...
deur AfriForum | Jan 15, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het kennis geneem van die opmerkings wat Bheki Cele, minister van polisie, op 14 Januarie 2020 in Johannesburg gemaak het. Cele het weer eens bevestig dat hy wettige vuurwapeneienaars wil ontwapen en individue wil verhoed om enige...
deur AfriForum | Des 13, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 12 Desember 2019 ’n skrywe aan Bheki Cele, minister van polisie, en Khehla Sithole, nasionale polisiekommissaris, gerig en vrae gestel rondom die ingestelde vuurwapenamnestie. Dié amnestie is op 27 November 2019 in die Staatskoerant aangekondig en...
deur AfriForum | Des 13, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Christiana-buurtwag het van 26 November tot 12 Desember 2019 aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende...
deur AfriForum | Des 5, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek neem sedert November vanjaar aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deel. Die Matzikama-streek se patrollies sal tot 15 Desember 2019 voortduur. AfriForum het dié nasionale projek van...
deur AfriForum | Des 5, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die skote wat Julius Malema, leier van die EFF, na bewering met ’n voorwerp wat soos ’n aanvalsgeweer lyk afgevuur het van die staanspoor af in ’n ernstige lig. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het verlede week met die...