deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum het ’n regspan aangestel om twee slagoffers van vermoedelike onregmatige arrestasies – wat tydens die landwye inperking plaasgevind het – in hulle onderskeie sake by te staan. Tydens die eerste voorval is ’n man met ’n geldige permit deur die SAPD afgetrek...
deur AfriForum | Jun 1, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Albert Fritz, Minster van Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, het vandag aangekondig dat die Nasionale Sekretaris van die SAPD aangedui het dat buurtwagte weer hul pligte kan hervat. Dit volg ná AfriForum ’n skrywe aan Bheki Cele, Minister van Polisie, gerig het en...
deur AfriForum | Mei 22, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat buurt- en plaaswagte nou meer as ooit toegelaat moet word om gemeenskappe te help beveilig. Dít volg ná Bheki Cele, Minister van Polisie, se aankondiging dat misdrywe soos kapings en geweld toegeneem het. Ian...
deur AfriForum | Mei 21, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Brig. Lawrence Nkgweng het vroeër vandag geantwoord op AfriForum se skrywe aan Bheki Cele, Minister van Polisie, oor die moontlike verlening van die vuurwapenamnestietydperk . Nkgweng het aangedui dat Cele wel die parlement genader het om die amnestie te verleng deur...
deur AfriForum | Mei 20, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se regspan het vandag wéér ’n skrywe aan Bheki Cele, Minister van Polisie, gerig om navraag te doen oor die moontlike verlenging van die vuurwapenamnestietydperk. Dít volg nadat AfriForum ook op 25 en 30 Maart 2020 skrywes aan Cele en genl. Khehla Sithole,...
deur AfriForum | Mei 19, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum is bekommerd dat vuurwapens wat tydens die amnestietydperk ingehandig is vir bewaring terwyl eienaars weer aansoek doen om hul lisensies, moontlik verkeerdelik vernietig kan word. Vuurwapeneienaars wat van die amnestietydperk gebruik maak om heraansoeke in...