deur AfriForum | Feb 12, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 10 en 11 Februarie 2021 in die Johannesburgse Landdroshof ’n branddeskundige oor die vlammedood van Suraya Deedat en haar vier kinders in 2011 gekruisondervra. Die deskundige getuie is aangestel...
deur AfriForum | Feb 4, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat sy privaatvervolgingseenheid diensklagtes gelê het by lt.-gen. Khehla John Sitole, die nasionale polisiekommissaris, teen polisiebeamptes wat op onregmatige en irrasionele wyse beslag gelê het op duisende...
deur AfriForum | Jan 18, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) geweier het om klagtes teen Naas le Roux in te stel. Le Roux is op 7 Januarie in hegtenis geneem vir die verbreking van die aandklokreël...
deur AfriForum | Des 10, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Wico Swanepoel, ’n prokureur by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 9 Desember 2020 ’n klag van aanranding by die Randburg-polisiestasie gelê teen Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP. Dit volg nadat Swanepoel op 29 Oktober 2020 in...
deur AfriForum | Des 9, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag bekend gemaak dat die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste versuim het om die mandamusaansoek te opponeer wat ten doel het om dié departement te dwing om wedersydse regshulp aan die Botswana-regering te...
deur AfriForum | Des 2, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Thandi Modise, speaker in die parlement, was vandag vir die tweede dag in ’n ry in die beskuldigdebank in die Potchefstroomse Streekhof met betrekking tot haar verhoor op aanklagtes van dieremishandeling nadat meer as 200 diere weens wanvoeding in 2014 op haar plaas...