deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering, het versuim om vandag in die Potchefstroomse Streekshof te verskyn op klagtes van dieremishandeling teen haar. Dít volg nadat AfriForum se Privaatvervolgingseenheid verlede jaar aangekondig het dat hulle Modise...
deur AfriForum | Mar 10, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het ná volgehoue druk deur AfriForum vandag in die Randburgse landdroshof verskyn vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak is egter tot 23 en 24 Junie 2020 uitgestel omdat Malema...
deur AfriForum | Feb 21, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) in die Johannesburgse landdroshof na Suraya Deedat en haar vier kinders sal voorlopig op 16 April 2020 voortgaan. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, verteenwoordig Suraya se familie. Suraya en haar...
deur AfriForum | Feb 14, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Alexis Bizos, seun van Adv. George Bizos, het vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn op ’n klag van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het as aanklaer opgetree namens die slagoffer,...
deur AfriForum | Des 11, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregteorganisasie se privaatvervolgingseenheid, namens die Meyiwa-familie geëis het dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ’n formele geregtelike ondersoek na die dood van Senzo Meyiwa...
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Julius Malema, leier van die EFF, het vandag ná volgehoue druk deur AfriForum in die Oos-Londense streekhof verskyn vir die afvuur van skote. Die verhoordatum is vir 24 Februarie 2020 vasgestel. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg Malema vir die afvuur van ’n...