deur AfriForum | Okt 4, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum se regspan het vandag aanmaningsbriewe aan Rand Water, asook die Emfuleni-, Govan Mbeki-, en Victor Khanye plaaslike munisipaliteite gerig oor vermindering in watervoorsiening nadat dié munisipaliteite versuim het om hul waterrekeninge te betaal. Rand Water...
deur AfriForum | Aug 13, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Postmasburg het op 13 Augustus 2019 ’n dringende skrywe aan die Tsantsabane Plaaslike Munisipaliteit gerig oor riool wat in dié dorp se begraafplaas uitvloei. “Lede van die publiek het foto’s gestuur van rioolmangate wat oorloop en die riool dan...
deur AfriForum | Aug 11, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het op 8 Augustus 2019 die verhoogde elektrisiteitstarief aangekondig wat die Tshwane-metro mag implementeer. Die verhoogde tarief sluit ’n verhoging van 13,07% in op die 2018/2019-tarief vir die...
deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy ontleding van Gautengse munisipaliteite vir 2019 uitgereik. Midvaal se munisipaliteit het die beste presteer met ’n telling van 7,5 uit 10, terwyl Johannesburg en Tshwane se metro onderskeidelik 6,5 en 7 behaal het....
deur AfriForum | Aug 5, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vryburg, wat Stella insluit, is uiters bekommerd oor die haglike omstandighede waarin die Naledi Plaaslike Munisipaliteit hom tans bevind ondanks die feit dat dit onder sakeredding geplaas is. Nadat die tak ’n aktivistiese aksie geloods het...
deur AfriForum | Aug 1, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum en mnr. Bentley Vass, LUR van die Noord-Kaapse departement van samewerkende regering, menslike nedersettings en tradisionele sake (CoGHSTA) het op Dinsdag 30 Julie 2019 vergader oor die uitdagings wat tans met munisipaliteite in dié provinsie ondervind word....