deur AfriForum | Feb 3, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum se Welkom-tak het op 27 Januarie 2020 ’n skrywe aan die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit gerig rakende die uitloop van rou riool in die Lakeview-woongebied. Dít volg nadat AfriForum klagtes van gemeenskapslede ontvang het dat riool in hul erwe invloei....
deur AfriForum | Jan 29, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum het op 27 Januarie 2020 ’n kostebevel teen die Tshwane-metro in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gekry oor die onwettige koopkragtariefheffings wat in 2019 geïmplementeer is. Dié kostebevel volg nadat AfriForum die hooggeregshof in 2019 genader...
deur AfriForum | Jan 22, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum het op 16 Januarie 2020 ’n skrywe aan Nersa gerig en versoek dat ondersoek ingestel word oor waarom die Tshwane-metro nog geen terugbetalings aan koopkragverbruikers gemaak het nie, wat in 2019 ’n onwettige kragtarief moes betaal. Dít volg nadat die...
deur AfriForum | Jan 20, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
’n Oudit deur AfriForum se Vryheid-tak het bevind dat die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit se vullisterrein in ’n haglike toestand is. Dié oudit vorm deel van AfriForum se jaarlikse vullisterreinouditprojek, wat die regering se dienslewering moniteer. “Volgens...
deur AfriForum | Des 11, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die publiek ’n direkte platform gegee waar hulle hul onvergenoegdheid met Eskom se stand van sake kan lug – veral met die ongehoorde inwerkingstelling van fase 6-beurtkrag. AfriForum se tong-in-die-kies-petisiebrief werf die...
deur AfriForum | Nov 5, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n aanmaningskrywe aan Eskom en die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit te stuur. Dit volg ’n besluit deur Eskom dat die kragreus sal voortgaan om elektrisiteit na die munisipaliteit af te sny indien dié munisipaliteit nie R50...