deur AfriForum | Sep 3, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak om nié die munisipale verkiesing buite die grondwetlike raamwerk uit te stel nie. Dit kom nadat die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) aansoek gedoen het om die munisipale...
deur AfriForum | Aug 26, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Mpumalanga se munisipaliteite word swak bestuur, en lewenstandaarde en dienslewering ly daaronder. Dit is sommige van die onrusbarende bevindinge in AfriForum se Sentrum vir Plaaslike Regering se derde munisipale oudit, wat oor Mpumalanga handel. Dr. Eugene Brink,...
deur AfriForum | Aug 17, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat daar geen juridiese of feitegrondslag bestaan om die munisipale verkiesing uit te stel nie. Dit vorm deel van AfriForum se aansoek aan die Konstitusionele Hof om as vriend van die Hof (amicus curiae) toegelaat te...
deur AfriForum | Aug 13, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Gwede Mantashe, minister van Minerale Bronne en Energie, het op 12 Augustus 2021 die regulasies aangekondig vir die nuwe 100 MW-perk vir private kragopwekking sonder ’n lisensie ná volgehoue druk deur AfriForum. Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir...
deur AfriForum | Aug 12, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n beroep gedoen op Gwede Mantashe, minister van Minerale Bronne en Energie, om die nuwe 100 MW perk vir private kragopwekking sonder ’n lisensie te bekragtig. Indien nie, moet president Cyril Ramaphosa hom dwing om dit te...
deur AfriForum | Aug 4, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan toetree tot die regsgeding oor die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se aansoek om die plaaslike verkiesing later vanjaar uit te stel. AfriForum het ’n regsmening bekom oor die meriete van die OVK se aansoek. Glen...