Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 18 Julie 2019 welverdiende erkenning aan werknemers van die Highlands-vullisterrein buite Malmesbury gegee vir hulle uitstekende bestuur van dié terrein. Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Boland, het...
AfriForum se Tzaneen-tak het tydens die #AnkerdorpPadskou-veldtog in Julie besluit om ’n volhoubaarheidsprojek in dié dorp van stapel te stuur ten einde veiligheid op te skerp. Gebreekte of gesteelde straatnaamborde is met nadere ondersoek as ’n groot probleem in...
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ernstige kommer uitgespreek oor mediaberigte waarin beweer word dat die ANC-regering beoog om die begroting van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) met R6 miljard te besnoei. Die beoogde begrotingsbesnoeiing, saam die...
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 18 Julie 2019 in samewerking met die plaaslike GPF drie vermeende verdagtes vasgetrek. Die buurtwag en GPF het op ’n noodroep op die plaaslike Benoni-radiogroep gereageer oor ’n diefstal by ’n kleinhandelaar in die dorp. Toe die...
Thandi Modise, voormalige voorsitter van die nasionale raad van provinsies en tans speaker van die nasionale vergadering, het vandag vir die eerste keer in die Potchefstroomse streekhof verskyn op aanklagtes van dieremishandeling. Die saak is tot 30 Oktober 2019...
Danksy die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nkungumathe-gemeenskap van Nkandla na ‘n jare lange stryd nou ’n skool ryker word. Regter Rashid Vahed het vandag in die hoë hof in Pietermaritzburg in die gemeenskap se guns beslis om die KwaZulu-Natalse...