deur AfriForum | Jul 28, 2019 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy veldtog teen onteiening sonder vergoeding op plaaslike en internasionale vlak sal verskerp. Dít volg nadat die presidensiële taakspan oor grondhervorming se verslag vandag bekendgestel is....
deur AfriForum | Jul 26, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 25 Julie 2019 ’n takstigtingsvergadering in Robertson gehou nadat die gemeenskap die burgerregte-organisasie genader het omdat ’n groot behoefte aan gemeenskapsveiligheid in die omgewing ontstaan het. Die nuutverkose bestuur van die Robertson-tak...
deur AfriForum | Jul 25, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 23 Julie 2019 ’n Stop the bleed-klas vir die gemeenskap aangebied. Tydens dié opleiding leer gemeenskapslede hoe om in ’n noodsituasie te reageer – om erge bloeding van ’n wond op die regte manier te stop en hoe om korrek druk...
deur AfriForum | Jul 25, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die jeugportefeulje van AfriForum se Wes-Moot-tak het op 20 Julie 2019 opleiding in brandbestryding vir die plaaslike jeug aangebied. Tydens dié opleiding het die jeug geleer om te onderskei tussen ’n brand van algemeen vlambare stowwe, en chemiese en elektriese...
deur AfriForum | Jul 25, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Tzaneen-tak het op 23 Julie 2019 gereorganiseer en ’n nuwe buurtwag- en veiligheidsvoorsitter gekies. Uwe Kroh is as veiligheidsvoorsitter verkies, en Cornel van Schalkwyk as buurtwagvoorsitter. Riaan Swart is steeds...
deur AfriForum | Jul 25, 2019 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum het ’n beroep op die internasionale en buitelandse media gedoen om oor die toename in plaasmoorde en -aanvalle in Suid-Afrika verslag te doen. Dit volg nadat verskeie internasionale en buitelandse media groot blootstelling gegee het aan ’n valse bewering dat...