deur AfriForum | Jul 30, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het tydens Julie aan verskeie veiligheidsaksies en klopjagte deelgeneem. Die buurtwag het op 19 Julie 2019 bystand aan die SAPD en ICE-gemeenskapspolisiëring gebied tydens ’n gebiedsafbakeningsoperasie in Florida, Hamberg en...
deur AfriForum | Jul 30, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Secunda-buurtwag het die naweek van 27 Julie 2019 aan ’n sigbaarheidsoperasie van die SAPD deelgeneem, waartydens sewe arrestasies gemaak is, onder meer weens die besit van gesteelde goedere, dronkbestuur en misbruik van alkohol in die openbaar. Die...
deur AfriForum | Jul 30, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die buurtwag van AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope maand verskeie aksies van stapel gestuur om die gemeenskap te beveilig. Die Vanderbijlpark-buurtwag het op 21 Julie 2019 hul maandelikse patrollie by die plaaslike begraafplaas gehou sodat die...
deur AfriForum | Jul 29, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ’n beroep op lt.genl. Khela Sitole, nasionale polisiekommissaris, om ’n gesoute polisieman in die vakante pos van Wes-Kaapse polisiekommissaris aan te stel. Ná weke se spekulasie het die nuus vanoggend amptelik gebreek dat...
deur AfriForum | Jul 29, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag met die Marlothpark-belastingbetalersvereniging en ander belanghebbendes vergader in aanloop tot ’n proses om teenstand teen ’n beoogde steenkoolmyn op die voorstoep van die Nasionale Krugerwildtuin te bied. AfriForum se...
deur AfriForum | Jul 29, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 25 Julie 2019 in samewerking met Brinant-sekuriteit en K9-sekuriteit drie verdagtes vasgetrek. Dít volg nadat ’n lid van die gemeenskap ’n video na die buurtwag gestuur het waar die verdagtes besig was om oor huise se...