deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Kameeldrift-buurtwag het die afgelope paar maande gesorg dat misdaad van ongeveer 15 voorvalle per maand na ongeveer twee afgeneem het. Die buurtwag het aktief begin om patrollie in dié gebied te ry om sigbaarheid te verhoog en só die gebied te beskerm....
deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag, wat deel van dié burgerregteorganisasie se Helderbergkom-tak vorm, het op 6 Augustus 2019 opleiding in toneelhantering en patrollievaardighede ontvang. David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die suidstreek, het dié...
deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Velddrif-buurtwag het op 5 Augustus 2019 opleiding in toneelhantering en patrollievaardighede ontvang. David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die suidstreek, het die opleiding aangebied. Dié veiligheidsmodules het ten doel om...
deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy ontleding van Gautengse munisipaliteite vir 2019 uitgereik. Midvaal se munisipaliteit het die beste presteer met ’n telling van 7,5 uit 10, terwyl Johannesburg en Tshwane se metro onderskeidelik 6,5 en 7 behaal het....
deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die spesiale verlof wat Pieter Doorewaard en Phillip Schutte van Coligny ontvang het om direk by die appèlhof in Bloemfontein te kan appelleer teen hul skuldigbevinding deur die hoë hof in Mmabatho aan die moord op die tiener Matlhomola Moshoeu....
deur AfriForum | Aug 7, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Pretoria-Wes- en Wes-Moot-buurtwag het op 5 Augustus 2019 daarin geslaag om ’n gesteelde voertuig op te spoor en aan die eienaar terug te besorg. Dít volg nadat die voertuig op 30 Julie 2019 in die Hercules-gebied gesteel is. Een van die...