deur AfriForum | Aug 23, 2019 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum beskuldig die Nelson Mandela-stigting (NMS) daarvan dat dié stigting tans ’n polariserende rol speel, oneerlik is en in die proses ernstig afbreek doen aan oudpresident Nelson Mandela se beeld as versoener. AfriForum doen ’n beroep...
deur AfriForum | Aug 22, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het op 20 Augustus 2019 Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek-sentrum in die Strand besoek waar die jeug ’n nuwe geiser laat installeer het. Maresa Visser, voorsitter van die jeugvleuel van AfriForum se...
deur AfriForum | Aug 22, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Benoni het in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) op 16 Augustus 2019 ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede gehou om polisiëringsigbaarheid op te skerp. Dié aksie het omstreeks 18:00...
deur AfriForum | Aug 22, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Na aanleiding van President Cyril Ramaphosa se kommentaar in die parlement waartydens hy ’n rooskleurige prentjie geskilder het van die nuwe wetsontwerp oor nasionale gesondheidsversekering (NGV), gee AfriForum die werklike feite oor hierdie kontroversiële wetsontwerp...
deur AfriForum | Aug 22, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in die Pretoriase Moot het op 17 Augustus 2019 in samewerking met die organisasie se buurtwagte en gemeenskapslede die palissadeheining langs die treinspoor in die Moot herstel. Dié aksie het plaasgevind nadat die Oos-Moot- en Moot-buurtwag op...
deur AfriForum | Aug 22, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Welkom-tak het die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit in Julie vanjaar op terme geplaas oor die toestand van die vullisterreine in hierdie gebied. Nie een van die vullisterreine binne die munisipaliteit se jurisdiksie voldoen aan die nasionale vereistes...