deur AfriForum | Aug 30, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Moipone Noko, direkteur van openbare vervolging vir die Noordwes-afdeling, het gister bekend gemaak dat die staat stappe gaan doen om teen ’n boete-oplegging as straf vir ’n veroordeelde verkragter te appelleer. Dít volg nadat AfriForum se...
deur AfriForum | Aug 29, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 22 Augustus 2019 tydens ’n plaaspatrollie ’n verdagte groen Isuzu bakkie opgemerk wat vermoedelik gesteelde kanne diesel vervoer het. Die buurtwag en NYSTIQ het vinnig gereageer en die voertuig agterna gesit. Die Standerton SAPD...
deur AfriForum | Aug 29, 2019 | Mediaverklarings
Die bestuur van AfriForum se Oos-Rand-takke het die afgelope naweek AfriForum se Streeksberaad van Hoop by die Royal Elephant Hotel in Centurion bygewoon. Die doel van dié beraad was om in samewerking met al die AfriForum-takbestuurslede in die noordstreek aan...
deur AfriForum | Aug 29, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Roodepoort-tak en -buurtwag het in Augustus aan verskeie veiligheidsaksies en klopjagte deelgeneem. Op 16 Augustus 2019 het AfriForum se Roodepoort-buurtwag aan die maandelikse massasigbaarheidspatrollie deelgeneem. Dié patrollie is in samewerking met die...
deur AfriForum | Aug 29, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag in Hermanus het op 24 Augustus saam met die SAPD en privaat sekuriteitsmaatskappye ’n gesteelde boot opgespoor. Dié boot is omstreeks 22:00 uit Stanford gesteel. Te danke aan parate optrede van gemeenskapslede wat die diefstal aan die...
deur AfriForum | Aug 28, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) is bekommerd oor die veiligheid van leerders en personeel van skole in die Pretoriase middestad nadat AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan saam met die SAPD en taxi’s die Prinshofskool vir...