deur AfriForum | Sep 3, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Nagenoeg 57 lede van AfriForum se buurtwagte in Boksburg, Brakpan, Edenvale, Kempton Park, Germiston en Springs het op 28 Augustus 2019 voertuigbeheerpuntopleiding (VBP-opleiding) ontvang. Hierdie opleiding is in Kempton Park aangebied onder leiding van kol. Wouter...
deur AfriForum | Sep 3, 2019 | Mediaverklarings
Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, sou vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof op aanklagte van minagting van die hof verskyn het. Die saak is egter tot môre (4 September) uitgestel, aangesien die regter bevind het dat daar nie plek op die...
deur AfriForum | Sep 2, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum gaan binnekort sy kommentaar op die wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) indien. Die burgerregteorganisasie moedig ook die publiek aan om kommentaar teen hierdie destruktiewe wetsontwerp in te dien, aangesien die tydperk vir openbare...
deur AfriForum | Sep 2, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek die water (bloudruppel) in 206 dorpe en die riool (groendruppel) van 124 rioolsuiweringsaanlegte getoets. Die resultate van dié verslag toon dat sommige munisipaliteite steeds...
deur AfriForum | Sep 1, 2019 | Erfenis en kultuur Blogs, Navorsing Mediaverklarings
Deur Barend Uys Is pres. Cyril Ramaphosa reg as hy sê Suid-Afrika se nasionale lied verteenwoordig “wat ons as ’n nasie is”? Ek dink hy is inderdaad in die kol met hierdie opmerking, maar nie op grond van die redes wat hy sou dink nie. Ramaphosa het gesê die woorde...
deur AfriForum | Aug 30, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Universiteit van Pretoria (UP) gestuur oor die beoogde verandering van die UP se logo. Dít volg nadat die UP-bestuur ’n e-pos uitgestuur het waarin hulle verduidelik dat hulle beoog om die universiteitswapen te verander....