deur AfriForum | Sep 4, 2019 | Mediaverklarings
Uitspraak is voorbehou in die Suid-Gautengse hooggeregshof waar Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, vandag op aanklagte van minagting van die hof verskyn het. Die klagte deur die Nelson Mandela-stigting (NMS) is ingedien nadat Roets ’n afbeelding van...
deur AfriForum | Sep 4, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alberton-buurtwag het op 28 Augustus 2019 ’n gekaapte voertuig in samewerking met die Kathlehong-Noord se SAPD, Alberton se SAPD, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum en verskeie veiligheidsinstansies opgespoor nadat daar omstreeks 22:00 ’n versoek...
deur AfriForum | Sep 4, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 30 Augustus 2019 fase twee afgehandel van die projek om ’n voetgangerspaadjie in Ou Wapad te bou. Die gedeelte in fase twee is 70 m lank, terwyl fase een ongeveer 100 m lank was. Hierdie voetpaadjie verbind die Ifafi-woonbuurt...
deur AfriForum | Sep 4, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Phalaborwa-tak het op 31 Augustus 2019 diewe aangekeer wat besig was om gesteelde koper van die Palabora Mining Company (PMC) te vervoer. Een van die verdagtes is deur ’n buurtwaglid opgemerk tydens ’n patrollie in Koperweg, toe die verdagte tussen bosse...
deur AfriForum | Sep 3, 2019 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die aanhitsing van geweld teen minderhede deur Julius Malema, EFF-leier, vandag veroordeel en ’n beroep op politieke leiers gedoen om hulle vir die beskerming van burgerlike vryhede te beywer sonder om hulle tot aanhitsing te...
deur AfriForum | Sep 3, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het boomplantmaand vir die Wes-Kaap vanjaar in die Matzikama-streek afgeskop. Die burgerregteorganisasie se Vredendal-tak het die afgelope week bome geplant by die Naasdrift Primêre Skool, Hoërskool Nuwerus, Kleinrivier Primêre Skool, Lutzville Golfklub,...