deur AfriForum | Sep 18, 2019 | Blogs, Navorsing Mediaverklarings
Deur Lorraine Claasen Die minister van polisie, Bheki Cele, het op 12 September 2019 Suid-Afrika se jongste misdaadsyfers by die parlement in Kaapstad bekendgemaak. Die syfers vir die 2018/2019 finansiële jaar is skokkend en beaam die werklikheid dat Suid-Afrikaners...
deur AfriForum | Sep 18, 2019 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Maandag 16 September 2019 aan ’n stille optog voor die landdroshof in Bethlehem deelgeneem, waar die borgaansoek van ’n beskuldigde in ’n plaasmoord voorgekom het. Die bejaarde Mienie Frost is in die vroeë oggendure van Saterdag 7...
deur AfriForum | Sep 18, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het tien kareebome by Laerskool Generaal Hendrik Schoeman geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, beoog die...
deur AfriForum | Sep 18, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vryburg het die heining om die Groot Trek-monumente, wat deur vandale beskadig is, weer herbou. Daar is besluit om dié heining dadelik weer op te rig toe dit aan die lig kom dat sluipslapers by die monument slaap. Die tak het ook die muur herbou...
deur AfriForum | Sep 17, 2019 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Alberton het op 14 September 2019 twaalf bome in die park op die hoek van Collinsweg en Kritzingerstraat geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Chris Fourie, voorsitter van die...
deur AfriForum | Sep 17, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die jeugvleuel van AfriForum se Lichtenburg-tak het op 13 September 2019 die pad voor Tjokker Kleuterskool opgeknap en geverf. Leerders van die CVO-skool het gehelp om die randstene, parkeerstrepe en vierrigtingstoptekens te verf. “Hierdie was die jeug se derde...