deur AfriForum | Sep 23, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 21 September 2019 vyftig bome by die Charlotte Theron-kinderhuis geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Jp Nel, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Hoogland, beoog die...
deur AfriForum | Sep 23, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hertzogville tesame met leerders en onderwysers van die Saamwerk Primêre Skool het verlede week met ’n projek begin waar hulle organiese groente by die skool plant. Dié projek vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Die groente gaan dan...
deur AfriForum | Sep 23, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Velddrif-tak het op Donderdag 19 September 2019 saam met ander organisasies aan ’n strandskoonmaakprojek deelgeneem. Die strand is vanaf die mond by Laaiplek-hawe tot by Dwarskersbos skoongemaak. Hierdie strandskoonmaakprojek is ’n inisiatief van...
deur AfriForum | Sep 23, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 September 2019 ’n nuwe buurtwag in die Welbekend-area gestig. Díe buurtwag vorm deel van die Moreletapark-tak en is deel van drie ander AfriForum-buurtwagte in die area. “Dié buurtwag gaan die gemeenskap in tye van nood...
deur AfriForum | Sep 23, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Donderdag 19 September 2019 die bestuur van die Waverley-tak gereorganiseer en ’n nuwe bestuur gekies. Dit volg nadat daar besluit is die tak moet nuwe leiers uit die gemeenskap kies om die tak se vooruitgang te...
deur AfriForum | Sep 23, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Malmesbury het op Vrydag 20 September in samewerking met Big Tree Growers-groothandelkwekery vier bome by die O.J. Erasmus NGK Primêre Skool in Kalbaskraal geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Die tak...