deur AfriForum | Okt 11, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston, Kempton Park, Springs en Endicott het op Vrydag 4 Oktober 2019 in hulle onderskeie gebiede aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid...
deur AfriForum | Okt 11, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brakpan het in September as deel van die organisasie se boomplantmaandprojek 100 vaderlandswilgerbome by die plaaslike begraafplaas geplant ter viering van die dorp se 100ste bestaansjaar. Lede van AfriForum se Brakpan-tak was drie naweke lank...
deur AfriForum | Okt 10, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 2 Oktober 2019 besoek by die Laerskool Pretoria-Oos afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, ouers en onderwysers in. “Dit is vir...
deur AfriForum | Okt 9, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Bultfontein, Harrismith, Odendaalsrus, Welkom, Winburg, die Sandrivier-distrik en Ventersburg het op 4 Oktober 2019 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid op te skerp. Die patrollie is tussen 18:00...
deur AfriForum | Okt 9, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Elliot-tak het op 9 Oktober 2019 drie waterlekke herstel nadat die tak verskeie klagtes vanuit die gemeenskap ontvang het. Ná volgehoue druk is die waterlekke, wat al vir ’n maand voorkom, teen 11:00 vandag herstel. AfriForum wil die gemeenskap aanmoedig...
deur AfriForum | Okt 9, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 8 en 9 Oktober 2019 in afsonderlike voorvalle twee vermiste persone opgespoor. Dít volg nadat die buurtwag inligting op sosialemediagroepe geplaas het van ’n vrou wat op 6 Oktober 2019 as vermis aangemeld is. ’n Buurtwaglid...