deur AfriForum | Okt 16, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Worcester-buurtwag, in samewerking met die SAPD, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies het op Vrydag 4 Oktober 2019 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem om sigbaarheid in die dorp te verbeter. Die patrollie het van...
deur AfriForum | Okt 16, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Vrydag 11 Oktober 2019 veiligheidsopleiding vir die dorp se senior burgers aangebied. Tydens dié opleidingsessie het bejaardes geleer hoe om pepersproei korrek as selfverdediging te gebruik. Elke persoon wat teenwoordig was het...
deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 12 Oktober 2019 ’n skoonmaakprojek geloods as deel van dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog. Lede van dié tak het in samewerking met die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit en gemeenskapslede die omgewing langs...
deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 12 Oktober 2019 ’n skoonmaakaksie naby Hoërskool Fakkel en Hoërskool Sasolburg gehou as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog. Dit volg nadat die SAPD en wyksraadslede die tak genader het om hulp te verleen met die...
deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Edenvale het op 14 Oktober 2019 ses bome by Hurlyvale Primary School geplant nadat die tak vroeër in September drie bome by die Laerskool M.W. de Wet geplant het as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Peter...
deur AfriForum | Okt 15, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Kempton Park, Brakpan, Edenvale en Springs het in samewerking met die SAPD en die gemeenskapspolisiëringsforum van Bakerton op Vrydag 11 Oktober 2019 ’n sigbaarheidspatrollie in Bakerton, Springs gehou. “Die gemeenskap van Bakerton gaan...