deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake, verteenwoordig dié organisasie en die belange van Afrikaans by ’n werkgroepvergadering van die Verenigde Nasies (VN) se Afrika-Midde-Oosterse Forum vir Onderwys, Taal en die Menseregte van Minderhede. Dié byeenkoms vind...
deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n dringende skrywe aan Bruce Kannemeyer, munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, gerig oor die swak gehalte van Parys se drinkwater. Dít volg nadat verskeie inwoners gekla het dat hulle gebottelde water moet koop weens die...
deur AfriForum | Okt 28, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het op Saterdag 26 Oktober 2019 die spruit op die hoek van 24ste Laan en Louis Trichardstraat as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog skoongemaak. Die tak en buurtwag het die spruit saam met die Oos-Moot-gemeenskap...
deur AfriForum | Okt 28, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het aansoek gedoen om ’n nolle prosequi-sertifikaat om ’n werknemer privaat te vervolg wat bedrieglike klagtes van rassisme teen sy kollega by die polisie ingedien het. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) weier om die klaer te...
deur AfriForum | Okt 28, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Upington-tak het terugvoer oor verskeie kwessies ontvang nadat dié organisasie op 12 September 2019 tydens ’n optog ’n memorandum aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit oorhandig het. Die eerste punt wat aangeroer is, is die behoud van Sakkie se...
deur AfriForum | Okt 28, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom Job Mokgoro, premier van Noordwes, se aankondiging om die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit se raad te ontbind nadat dié munisipaliteit reeds in Mei onder administrasie geplaas is en die situasie daar steeds nie verbeter...