deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy misnoeë uitgespreek met die verloop van die openbare verhore oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) en gaan ook regsadvies inwin oor die prosedurele onbillikheid van die proses tot dusver. Die...
deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het vandag sy plan bekend gestel om Eskom reg te ruk. Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat die onderverdeling van dié monopolie – in klusters binne Eskom wat met mekaar meeding – ’n stap in die...
deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel Totalsports se besluit om staanplakkate van die Springbokslot Eben Etzebeth uit sy winkels te verwyder en beskuldig dié winkelgroep daarvan dat dit sigself onnodig by rassepolitiek laat insleep. Ernst Roets, hoof van...
deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Kroonstad-tak het gedurende Oktober ses inheemse bome (vaderlandswilg- en witstinkhoutbome) op verskillende plekke in die dorp geplant as deel van die organisasie se Ons Dorp-veldtog. Volgens Jp Nel, assistentkoördineerder van die Hoogland, het AfriForum...
deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 23 Oktober 2019 ’n nuwe buurtwag in Bankhara Budolong buite Kuruman gestig. Dié buurtwag vorm deel van AfriForum se Kuruman-tak. Volgens Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek, gaan die Bankhara...
deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het op Saterdag 26 Oktober 2019 die park by die verlenging van Cathiesstraat skoongemaak, as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die Bronkhorstspruit-tak en die gemeenskap het saam die veld skoongemaak en ontbos, omdat...