deur AfriForum | Nov 5, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Springs het in samewerking met dié organisasie se lugsteunvleuel en die SAPD op 31 Oktober 2019 ’n spesiale operasie gehou waartydens onwettige myners vasgetrek is. 23 arrestasies is uitgevoer en beslag is ook gelê op twee waterpompe, grawe,...
deur AfriForum | Nov 5, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum beskryf die 2020-skoleplasingsproses as chaoties en ’n burokratiese kleitrappery. Die organisasie word die laaste twee weke oorval met klagtes van ouers wat steeds nie SMS-kennisgewings ontvang het met ’n aanbod vir die plasing van hul kinders in skole vir...
deur AfriForum | Nov 5, 2019 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum en die familie van die ontslape sokkerspeler Senzo Meyiwa het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat dié burgerregteorganisasie die Meyiwa-familie gaan verteenwoordig. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, is aangestel...
deur AfriForum | Nov 4, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het in samewerking met die SAPD, Hi-Tech Security en Netstar op 4 November 2019 omstreeks 02:00 ’n Toyota Fortuner opgespoor nadat dit tydens ’n plaasaanval gesteel is. ’n Boer, wat ook ’n buurtwaglid is, was besig om grensdrade op...
deur AfriForum | Nov 4, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die Tshwane-metro het op 29 Oktober 2019 tydens ’n bestuursvergadering aan AfriForum belowe dat hulle koopkragverbruikers wat vroeër vanjaar die verkeerde tarief betaal het in November sal vergoed. Dié aankondiging is gemaak nadat die Tshwane-metro ’n verhoogde tarief...
deur AfriForum | Nov 1, 2019 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog in Secunda het ná ’n aktiewe maand se betrokkenheid in dié dorp afgesluit. Om veiligheid te verbeter het die Secunda-buurtwag vir die bejaardes van Davieshof ’n WhatsApp- en Zello-groep gestig (waarvan...