deur AfriForum | Nov 7, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by sewe polisiestasies in die Oos-Rand ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die nasionale...
deur AfriForum | Nov 7, 2019 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die vonnisoplegging van Jeffrey Thompson nadat hy op 15 klagtes skuldig bevind is, waaronder die moord op Piet en Elmien Steyn van Bonnievale in Desember 2018. Thompson is twee lewenslange vonnisse en ’n verdere 58 jaar en 6 maande opgelê nadat hy...
deur AfriForum | Nov 7, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by 20 polisiestasies in die Pretoria-omgewing ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die...
deur AfriForum | Nov 7, 2019 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion klagtes van aanhitsing tot geweld gelê teen Godrich Gardee, sekretaris-generaal van die EFF. Die organisasie het die klag gelê op grond van artikel 18 van die Wet op Oproerige Byeenkomste, 17 van 1956....
deur AfriForum | Nov 6, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Coligny het onlangs 10 Vanwykshoute en 20 bosveldkatjiepierings by G. R. Setsetse Primary School geplant as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, het AfriForum...
deur AfriForum | Nov 6, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n projek van stapel gestuur om soveel polisiestasies as moontlik in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga te besoek en gidse te oorhandig wat die prosedure vir die polisie se hantering van grondgrype duidelik uiteensit. Grondgrype het sedert die begin...