deur AfriForum | Nov 18, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 13 November 2019 ’n boom in Waverley verwyder wat ’n straat versper het. Weens die sterk wind wat die afgelope tyd in die omgewing woed, het die boom omgewaai en in die straat geval. Die tak het onmiddellik die gebied beveilig en die...
deur AfriForum | Nov 18, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston en Springs het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD, die gemeenskappolisiëringsforum (GPF) en verskeie sekuriteitsmaatskappye aan die SAPD se Operasie Masakhane in die Kempton...
deur AfriForum | Nov 18, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Dr David Motau, hoof van die Vrystaatse departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum die...
deur AfriForum | Nov 18, 2019 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie ’n omvattende verslag bekendgestel oor hoekom die inwerkingstelling van nasionale gesondheidsversekering (NGV) in Suid-Afrika ongrondwetlik sal wees. Die verslag verduidelik verder waarom die impakstudie waarop NGV...
deur AfriForum | Nov 18, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum loods vandag ’n veldtog teen Cecilia Molokwane, president van Netbal Suid-Afrika (NSA), wat daarop gemik is om Molokwane te laat skors, hangende ’n ondersoek teen haar. AfriForum het klagtes ontvang dat Molokwane haarself wangedra het en rassistiese...
deur AfriForum | Nov 14, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 8 November 2019 in samewerking met die SAPD en Kasselman Veiligheidsdienste aan dié organisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Elf patrolleerders het van 19:00 tot 04:30 nagenoeg 280 km in 20 manure afgelê....