deur AfriForum | Des 13, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 12 Desember 2019 ’n skrywe aan Bheki Cele, minister van polisie, en Khehla Sithole, nasionale polisiekommissaris, gerig en vrae gestel rondom die ingestelde vuurwapenamnestie. Dié amnestie is op 27 November 2019 in die Staatskoerant aangekondig en...
deur AfriForum | Des 13, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Christiana-buurtwag het van 26 November tot 12 Desember 2019 aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende...
deur AfriForum | Des 12, 2019 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum begin vandag met ’n openbare steunwerwingsveldtog om standpunt teen onteiening sonder vergoeding in te neem. Dít volg nadat die parlementêre ad hoc-komitee wat met die wysiging van die Grondwet gemoeid is, die wetsontwerp...
deur AfriForum | Des 11, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregteorganisasie se privaatvervolgingseenheid, namens die Meyiwa-familie geëis het dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ’n formele geregtelike ondersoek na die dood van Senzo Meyiwa...
deur AfriForum | Des 11, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die publiek ’n direkte platform gegee waar hulle hul onvergenoegdheid met Eskom se stand van sake kan lug – veral met die ongehoorde inwerkingstelling van fase 6-beurtkrag. AfriForum se tong-in-die-kies-petisiebrief werf die...
deur AfriForum | Des 10, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum se Geelhoutboom-plaaswag buite George het op 5 Desember 2019 opleiding in toneelhantering ondergang en nuwe toerusting ontvang om hulle toe te rus om die uitdagings die hoof te bied wat hulle daagliks in dié landelike gebied ervaar. David Olivier, AfriForum...