deur AfriForum | Jan 15, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het, na aanleiding van die jongste mediaberigte oor beplande wysigings aan onderwyswetgewing, opnuut kommer uitgespreek oor die ingrypende aard van die voorgestelde wysigings en die onduidelikheid oor die proses wat gevolg word. Wysigings aan die bestaande...
deur AfriForum | Jan 15, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het kennis geneem van die opmerkings wat Bheki Cele, minister van polisie, op 14 Januarie 2020 in Johannesburg gemaak het. Cele het weer eens bevestig dat hy wettige vuurwapeneienaars wil ontwapen en individue wil verhoed om enige...
deur AfriForum | Jan 9, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark is op Dinsdag 7 Januarie 2020 ontbied om ondersoek na ’n moontlike huisbraak in te stel. Die buurtwag het ’n verdagte naby Koos de la Reystraat opgespoor en in hegtenis geneem. Die verdagte is aan die SAPD oorhandig en ’n saak...
deur AfriForum | Jan 9, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum stel vandag ’n video-opname aan die media bekend van ’n gesprek waarin die Eldorado Park-gemeenskap vertel van hul frustrasies met inmenging waardeur die onderwysvakbond SADOU die skool probeer lamlê, asook die onvermoë van die Gautengse onderwysdepartement...
deur AfriForum | Jan 9, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum stel vandag ’n video-opname aan die media bekend van ’n gesprek waarin die Eldorado Park-gemeenskap vertel van hul frustrasies met inmenging waardeur die onderwysvakbond Sasou die skool probeer lamlê, asook die onvermoë van die Gautengse onderwysdepartement...
deur AfriForum | Jan 7, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum wens almal wat die matriekeksamen van 2019 geslaag het, asook die toegewyde onderwysers wat hulle getrou bygestaan het, van harte geluk met dié prestasie. Terselfdertyd word met groot kommer kennis geneem van 2019 se amptelike slaagsyfer van 81.3%. Alhoewel...