deur AfriForum | Jan 29, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum het op 27 Januarie 2020 ’n kostebevel teen die Tshwane-metro in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gekry oor die onwettige koopkragtariefheffings wat in 2019 geïmplementeer is. Dié kostebevel volg nadat AfriForum die hooggeregshof in 2019 genader...
deur AfriForum | Jan 28, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gaan volgens mediaberigte vandeesweek verder met enkele belanghebbendes oor die inhoud van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Engels: Basic Education Laws Amendment Bill of BELA Bill) konsulteer. Dié...
deur AfriForum | Jan 28, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-buurtwaglede, inwoners van Waverley en die Moot Crime Stop Security het Maandagmiddag 27 Januarie 2020 ’n betreder vasgetrek nadat ’n taklid op ’n AfriForum-groep laat weet het dat die betreder deur hul erf beweeg het. Die verdagte is onmiddellik...
deur AfriForum | Jan 28, 2020 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende internasionale veldtog vir die beskerming van burgerregte in Suid-Afrika van stapel gestuur. Verskeie lande op bykans al die vastelande sal as deel van dié veldtog besoek word. Brandpunte...
deur AfriForum | Jan 28, 2020 | Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel vorm van die Kaapstad-Noord-takstruktuur, het op 25 Januarie 2020 saam met ander rolspelers aan ’n gesamentlike patrollie deelgeneem wat deur Boston Neighbourhood Watch en die Bellville-buurtwag gereël is. Hierdie...
deur AfriForum | Jan 27, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) se bestuur gerig waarin optrede teen studenteraadslede (SR) en ander betogers geëis word vanweë die feit dat die 2020-registrasieproses aanhoudend ontwrig word. Dít volg nadat die SR, lede...