deur AfriForum | Feb 26, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die spaarsamige begrotingsrede wat die minister van finansies, Tito Mboweni, vandag gelewer het. “Die besnoeiing van staatsuitgawes moes lankal gedoen geword het en dit is bemoedigend om te sien dat die tesourie dit uiteindelik besef. Meer kan...
deur AfriForum | Feb 26, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 20 Februarie 2020 gehelp om twee verdagtes aan te keer. Dít volg nadat die buurtwag twee verdagte voertuie by ’n winkelsentrum opgemerk het en die registrasienommers aangemeld het. Die buurtwag is via hul WhatsApp-groepe ingelig...
deur AfriForum | Feb 26, 2020 | Mediaverklarings
’n Lid van AfriForum se Wolmaransstad-tak het die gevaar opgemerk wat toegegroeide en verstopte stormwaterdreine kan inhou en het vandeesweek ingespring en dit eiehandig oop- en skoongemaak. Tydens die reënseisoen veroorsaak verstopte dreine dat die strate oorstroom...
deur AfriForum | Feb 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit op 26 Februarie 2020 op terme geplaas oor riool en afvalwater wat in die konsentrasiekampbegraafplaas in Kroonstad vloei. Die munisipaliteit word 48 uur gegun om hul aksieplan aan AfriForum...
deur AfriForum | Feb 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-takbestuur in het op 18 Februarie 2020 ’n mangatdeksel voor ’n kompleks vervang nadat ’n lid van die gemeenskap die tak genader het om die oop mangat te bedek. Die tak het die Ekurhuleni Metropolitaanse...
deur AfriForum | Feb 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het dringend briewe gerig aan sowel die Matjhabeng-munisipaliteit as Sedibeng Water oor Ventersburg se waterkrisis. Inwoners van dié dorp is al die afgelope week sonder water omdat daar nie genoeg water in die reservoir gepomp is om water aan die dorp en...