deur AfriForum | Feb 28, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar ingedien teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Sport en Ontspanning, 1998 (Wet 110 van 1998), wat in Desember 2019 gepubliseer is. AfriForum voer aan dat dié voorgestelde wysigings geensins geïmplementeer moet word nie,...
deur AfriForum | Feb 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Christiana-tak het op 26 Februarie 2020 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuwe takbestuur bestaan uit Hennie Badenhorst (voorsitter), Hugh Jacobs (ondervoorsitter), Heidi Fourie (tesourier), Bianca van der Westhuizen (sekretaris), Machiel Reinecke...
deur AfriForum | Feb 28, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die Moqhaka-munisipaliteit se spoedige optrede om die rioollek by die konsentrasiekampbegraafplaas in Kroonstad te herstel nadat die organisasie die munisipaliteit op 25 Februarie 2020 op terme geplaas en 48 uur gegun het om die lek te herstel. Die...
deur AfriForum | Feb 27, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Benoni-tak het op 22 Februarie 2020 aan die 200% Foundation se #CleanMyBenoni-inisiatief deelgeneem. AfriForum se deelname aan die projek was belangrik omdat dit dien as bewys dat dié organisasie sy lede doelgerig ondersteun in die geveg om dorpe terug te...
deur AfriForum | Feb 27, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Overstrand-tak het einde 2019 besluit om ’n hommeltuig aan te koop en om ’n hommeltuigvlieënier uit die gemeenskap op te lei. Lede van die gemeenskap het geld geskenk om volgens die vereiste lugvaartwetgewing ’n lugbandradio aan te koop. Dié lugvleuel in...
deur AfriForum | Feb 27, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het gedurende Februarie goeie samewerking met die plaaslike SAPD en ander veiligheidsinstansies aktief bevorder. Die SAPD versoek die Roodepoort-buurtwag weekliks om aan hul operasies deel te neem, en die buurtwag het in Februarie...