deur AfriForum | Mar 9, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Potchefstroom-tak en -buurtwag het in Februarie 2020 verskeie skoonmaakprojekte van stapel gestuur om dié dorp weer mooier, skoner en veiliger te maak. Die laaste projek vir Februarie is by die park in Klinkenbergstraat aangepak, waar die gras gesny en...
deur AfriForum | Mar 5, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Vryheid-tak het ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) (PAIA) redes versoek waarom AfriForum nie ’n afskrif van die kontrakteur wat vir die bestuur van die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit se...
deur AfriForum | Mar 4, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 29 Februarie 2020 die Louis Trichardt-spruit in 26ste Laan in samewerking met die stadsraad en plaaslike ondernemings skoongemaak. Dít volg nadat inwoners hul kommer uitgespreek het oor dwelmhandel en ander misdaad wat in die omgewing...
deur AfriForum | Mar 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Naboomspruit-tak het gedurende Februarie 2020 verskeie projekte aangepak en die gemeenskap só ondersteun. Dié tak het onder meer – ’n boom verwyder wat voor ’n inwoner se erf omgeval het; die begraafplaas beveilig en die gras daar gesny; ’n vergadering...
deur AfriForum | Mar 4, 2020 | Mediaverklarings
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het die Mosselbaai-tak op 27 Februarie 2020 by Die Koswerf in Hartenbos tydens ’n besigheidsontbyt toegespreek. Kriel het aan taklede gesê hy het, soos baie ander mense, nou veel meer hoop en geloof in die toekoms as 20...
deur AfriForum | Mar 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het die Oudtshoorn-tak op 26 Februarie 2020 tydens hul algemene jaarvergadering toegespreek. Kriel het aan taklede gesê hy het, soos baie ander mense, veel meer hoop en geloof in die toekoms as 20 jaar gelede. “AfriForum...