deur AfriForum | Mar 24, 2020 | In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sowel die Minister as die Departement van Kleinsakeontwikkeling vanmiddag op terme geplaas om ’n skriftelike onderneming te gee dat ras op geen wyse enige rol sal speel in hulpverlening aan ondernemings wat om verligting weens...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot-tak het op 22 Maart 2020 hulle tweede noodwaterpunt by die Innesdale-ontspanningsklub in Rietfontein, Pretoria amptelik bekend gestel. Dié projek het sy ontstaan te danke aan die feit dat die Tshwane-metro meer gereeld waterbeperkings in die omgewing...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering, het versuim om vandag in die Potchefstroomse Streekshof te verskyn op klagtes van dieremishandeling teen haar. Dít volg nadat AfriForum se Privaatvervolgingseenheid verlede jaar aangekondig het dat hulle Modise...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 22 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en Kasselman-sekuriteit drie verdagtes vasgetrek nadat ’n buurtwaglid ’n verdagte Volkswagen Polo op die Morgenzon/Standerton-pad opgemerk het. Dié motor is vroeër vandeesmaand op...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Worcester het op 21 Maart 2020 verdagtes aangekeer. Die buurtwag het om 06:00 op ’n vrou se noodoproep gereageer nadat sy voor haar huis beroof is. Die buurtwaglede het ’n beskrywing van die twee verdagtes gekry en met behulp van...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 21 Maart 2020 kragte met die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging (SAWV) en die Dogs of War-motorfietsklub saamgespan om die begraafplaas by dié dorp se konsentrasiekamp op te knap. “Dit is ’n groot voorreg om saam met ander...