deur AfriForum | Apr 8, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag in briewe aan die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, die premier van die Vrystaat, asook die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering (SALGA) geëis dat dissiplinêre stappe teen Nkosinjani Speelman, uitvoerende...
deur AfriForum | Apr 7, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sowel die Minister as die Departement van Toerisme op terme geplaas nadat dié Departement aangekondig het dat bystand vir klein, mikro- en mediumgrootte-ondernemings (KMMO’s) gegee sal word in lyn met die Departement se...
deur AfriForum | Apr 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Brakpan-tak was sedert die aanvang van die nasionale inperking (27 Maart 2020) tot 2 April 2020 met verskeie aktiwiteite besig. Die Brakpan-tak het in samewerking met Dalpark Kaléo NG-gemeente ’n sentrale punt geskep waar skenkings van onder meer...
deur AfriForum | Apr 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Worcester het op 2 April 2020, in die lig van die huidige COVID-19-krisis en as deel van AfriForum se nasionale #AfriForumStaanSaam-projek, ’n omgee-skenking aan die plaaslike Vereniging vir mense met Sensoriese Gestremdhede (VSG) in Worcester...
deur AfriForum | Apr 6, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die Virseker Trust het aangekondig dat hy R1 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Noodfonds gaan skenk. Die fonds se doel is om hoofsaaklik kinders en bejaardes met noodvoeding te help en om deur die Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) te sorg dat leerders...
deur AfriForum | Apr 3, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om handreiniger en maskers te skenk aan tehuise vir bejaardes en persone wat in die veiligheids-, nood- en gesondheidsdienste werk, asook kwesbare mense wat nie genoegsame beskerming teen die opdoen van COVID-19 het...