deur AfriForum | Jun 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Hertzogville-tak het op 2 en 3 Junie 2020 die plaaslike begraafplaas in samewerking met die boerevereniging skoongemaak. Die begraafplaas was in ’n slegte toestand en party grafte was nie meer sigbaar nie. Die tak het die brandstof vir al die rantsnyers,...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum se takke in die Groter Pretoria-distrik het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan sowat 1 270 behoeftige gesinne uitgedeel. Dié aksies is in samewerking met die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum, die...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum se plaaslike takke in die Vaaldriehoek en Wes-Rand het die afgelope maand meer as 2,5 ton voedsel aan 1 806 behoeftige gesinne uitgedeel. Dié aksies is in samewerking met die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum, die...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum se Brits-tak het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die omliggende gebiede se elektrisiteit van 3 Julie 2020 te sny weens die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit se skuld. Die munisipaliteit skuld ongeveer R138 miljoen aan Eskom en die...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Worcester-tak het op 28 Mei 2020 skolehulppakkette aan vier skole in die Worcester-omgewing geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Langerug Skool, Pionierskool vir...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Overstrand-tak het op 1 Junie 2020 skolehulppakkette aan twee skole in die Overstrand-omgewing voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Hoërskool Hermanus en Northcliff...