Header Artwork
AfriForum dagvaar Panyaza Lesufi vir laster

AfriForum dagvaar Panyaza Lesufi vir laster

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Gautengse LUR vir Onderwys, Panyaza Lesufi, vir laster gedagvaar. Dit volg nadat Lesufi AfriForum op 24 November 2019 valslik daarvan beskuldig het dat dié organisasie onder meer poog om ’n “sluipmoord” op hom...
#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Potchefstroom-tak verskaf hulppakkette aan plaaslike skole

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Potchefstroom-tak verskaf hulppakkette aan plaaslike skole

AfriForum se Potchefstroom-tak het hulppakkette aan vyf skole in die dorp uitgedeel as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN