deur AfriForum | Jul 2, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het onlangs herhalers opgerig om ’n radionetwerk aan sy lede op sowel plase as in die dorp beskikbaar te stel. Dít sluit ’n hoëbandstelsel vir dorpsbewoners en patrolleerders in. “Doeltreffende...
deur AfriForum | Jul 2, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die omliggende gebiede se elektrisiteit van 30 Julie 2020 te sny weens die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit se skuld. Die munisipaliteit skuld ongeveer R144 miljoen aan...
deur AfriForum | Jul 2, 2020 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum bestempel die ANC se stelling dat onteiening sonder vergoeding weer ondersoek moet word as ’n blinde najaag van ideologiese denke wat tot nadeel van die samelewing in geheel sal wees. Die burgerregteorganisasie is reeds besig om in samewerking met verskeie...
deur AfriForum | Jul 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 1 Julie 2020 in samewerking met die Lions Club 120 komberse ter waarde van R10 000 aan behoeftige gesinne in dié dorp geskenk. Die tak het ook in Junie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand 3 ton voedsel aan 100...
deur AfriForum | Jul 1, 2020 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum het vandag in ’n brief aan die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) kommer uitgespreek oor die interne hersieningsprosesse en die verslagskrywingmetodologie wat deur die NIOS gevolg word. Die AfriForum Navorsingsinstituut (ANI) het vasgestel...
deur AfriForum | Jul 1, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die privaat vervolging van Thandi Modise, speaker van die parlement, is vandag in die Potchefstroomse streekhof uitgestel tot 1-3 Desember 2020. Dít volg nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid in 2018 aangekondig het dat hulle Modise namens die Nasionale...