deur AfriForum | Jul 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 8 Julie 2020 beskuit en koeksisters aan drie plaaslike ouetehuise geskenk wat tydens die tehuise se daaglikse teetyd genuttig kan word. Geluksoord, Utophia en Azaleahof in Stellenbosch het van dié skenkings ontvang. Die skenking is...
deur AfriForum | Jul 10, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n skrywe aan luitenant-generaal J.M. Nkomo versoek dat sy ’n groep beamptes van die Tshwane-metropolisiedepartement (TMPD) beskikbaar stel vir konsultasie rakende die privaat vervolging wat AfriForum teen hulle sal...
deur AfriForum | Jul 10, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum bevraagteken die goedkeuring van die Tshwane Metro se begroting vir die 2020/2021-boekjaar aangesien slegs die munisipale raad bevoeg is om ’n begroting goed te keur – en nie die administrateur nie. Dié raad is vroeër vanjaar...
deur AfriForum | Jul 9, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg verwelkom die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit se aankondiging dat hulle dié dorp se vullisterrein gaan skoonmaak. Dít volg nadat AfriForum druk op die munisipaliteit toegepas het en op 29 Junie 2020 ’n skrywe aan die munisipaliteit...
deur AfriForum | Jul 9, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 8 Julie 2020 ’n tak in Centurion gestig. Dié nuutgestigte tak is reeds besig met die beplanning van aksies wat hulle in die nabye toekoms gaan uitvoer. Die takbestuur versoek ook die gemeenskap om by dié tak betrokke te...
deur AfriForum | Jul 9, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope twee weke verskeie padtekens oorgeverf en slaggate in Geringerstraat opgevul. Van dié tekens was nie meer duidelik sigbaar nie en die tak het ingegryp om motoriste se veiligheid te verseker. Die tak beplan om nóg...