deur AfriForum | Jul 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Nelspruit-buurtwag het in samewerking met ACS Security, Hi Tech Security en MBM Protection Services ’n grondbesetting op die plaas Cromdale buite Nelspruit afgeweer. Grondgrypers het op 4 Julie 2020 een van die boere se grond...
deur AfriForum | Jul 20, 2020 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan dr. Mandla Makhanya, vise-kanselier van Unisa gerig om die afdanking te versoek van die Unisa-dosent Muhammad Zakaria Asmal, oor sy geslags- en rasgebaseerde aanval op sosiale media teenoor ’n vroulike...
deur AfriForum | Jul 20, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Benoni se SNIPR-kameramoniteringsprojek het op 13 Julie 2020 gehelp dat PHP Security en die SAPD drie verdagtes in hegtenis kon neem wat vir verskeie diefstalsake gesoek is. Die SNIPR-kameras het ’n verdagte voertuig danksy dié voertuig se...
deur AfriForum | Jul 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 16 Julie 2020 weer begin om slaggate in dié dorp se sentrale sakegebied te herstel. Tien vrywilligers het vroegoggend begin om die slaggate in Jabulani Selepi-, Clerq- en Markstraat met 150 sakkies teer te herstel. Die projek is...
deur AfriForum | Jul 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 17 Julie 2020 handreiniger en skoonmaakmiddels aan die Lichthuis-tehuis vir bejaardes geskenk. Ongeveer 150 liter se ontsmettingsmiddels ter waarde van R6 000 is aan dié tehuis geskenk. Die Lichthuis huisves en versorg nagenoeg...
deur AfriForum | Jul 18, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die regulasies wat pas in die Staatskoerant gepubliseer is. Dié regulasies bepaal dat mense wat uit die buiteland na Suid-Afrika terugkeer, mag self-isoleer. Dit beteken dat AfriForum se maandelange stryd teen verpligte...