deur AfriForum | Jul 31, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum is somber oor die misdaadstatistieke wat deur Bheki Cele, Minister van Polisie, bekendgemaak is. ’n Skok of verrassing is dit lank nie meer nie, want geweldsmisdaad het intussen die norm geword en nie die uitsondering nie. ’n Klein...
deur AfriForum | Jul 30, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag hofverrigtinge in Hartswater in die Noord-Kaap bygewoon, waar vyf verdagtes vir die wrede moord op Elzabie (54), Breggie (73) en Danie Brand (83) verskyn het. Honderde lede van die Hartswater- en omliggende gemeenskap het met plakkate na die...
deur AfriForum | Jul 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Midvaal-tak het op 28 Julie 2020 met die hulp van Van der Walt Apteek vitamienaanvullings aan Huis Meyerton geskenk nadat ’n aantal COVID-19-gevalle by dié tehuis aangemeld is. Ongeveer 70 positiewe gevalle is in die week by die tehuis aangemeld....
deur AfriForum | Jul 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope maand weer in samewerking met Solidariteit Helpende Hand sowat 3 ton voedsel aan 200 behoeftige gesinne uitgedeel. Die voedselpakke, wat ’n gesin van vier vir ’n maand van voedsel voorsien, bevat noodsaaklike vodsel soos...
deur AfriForum | Jul 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemhof het die Bloemhof-gemeenskapsgesondheidsentrum op 27 Julie 2020 ontsmet nadat die kliniek die tak om hulp genader het. Die tak het vroeër reeds die nodige toerusting aangekoop om skole, klinieke en die polisiestasie te ontsmet. “AfriForum...
deur AfriForum | Jul 29, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandeesweek ’n skrywe aan die burgemeester van die Bergrivier Munisipaliteit gerig oor bewerings dat adv. Hanlie Linde reeds op 20 Julie weer haar werksaamhede as munisipale bestuurder hervat het. Dit volg nadat die eenheid...