deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum-buurtwaglede het op 16 Augustus die Potgietersrus-brandweer gehelp om ’n wegholbrand te bestry. Die buurtwag het ’n versoek van die brandweer in Potgietersrus ontvang om bystand te lewer met die blus van ’n veldbrand wat by die Percy Fyfe-pad en die R101...
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum beskou Nathi Mthethwa, die Minister van Sport, se aandrang dat Rugby SA teen spelers moet optree wat nie die knie vir die linkse, polities gedrewe Black Lives Matter-beweging gebuig het nie, as diktatoriaal. Dit volg op Mthethwa se reaksie nadat agt...
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag aan die Noodsaaklikedienstekomitee (gestig ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge, No. 66 van 1995) verduidelik waarom privaat sekuriteit en privaat mediese dienste steeds as noodsaaklike dienste geklassifiseer moet word kragtens dié wet. Dít...
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum-buurtwaglede in Modjadjiskloof het op 17 Augustus gehelp om ’n verdagte in hegtenis te neem wat na bewering betrokke was by diefstal by ’n Standard Bank-kitsbank. ’n Verdagte het vermoedelik die geheime kode (PIN) van ’n plaaslike inwoner by ’n kitsbank...
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum se veiligheidstrukture het vandag aan die versetstoet teen plaasaanvalle in Naboomspruit deelgeneem, waar drie verdagtes in ’n plaasmoord vandag in die plaaslike landdroshof verskyn het. Alwyn van Zyl (79) is in Maart vanjaar tydens ’n aanval op sy plaas by...
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelselinisiatief op 14 Augustus 2020 na Worcester uitgebrei deur 400 kg nartjies aan verskeie ouetehuise en aftreeoorde in Rawsonville en Worcester te skenk. Dít volg nadat die organisasie hierdie...