deur AfriForum | Aug 19, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en sowel Eskom as die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit in Standerton kan moontlik in die hof koppe stamp oor die inwerkingstelling van bykomende beurtkrag weens die munisipaliteit se agterstallige rekening. Die kragreus pas tans nie...
deur AfriForum | Aug 19, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Bothaville-tak het op 17 Augustus die bestaande buurtwag in Bothaville verplaas om voortaan onder die vaandel van AfriForum te funksioneer omdat hulle die voordele wat dié burgerregteorganisasie aan buurtwagte bied, besef het. Die buurtwag is reeds...
deur AfriForum | Aug 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 18 Augustus 2020 ’n brief aan sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder van die Mangaung Metro gestuur oor die swak dienslewering en meer spesifiek die vullisverwydering in Bloemfontein. Die brief volg nadat talle inwoners AfriForum met...
deur AfriForum | Aug 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Hennopsrivier-tak het op 17 Augustus 2020 deelgeneem aan die Down to the Wire-projek wat op verskillende plase in die omgewing plaasgevind het. Dié projek behels die verwydering van onwettige strikke in die gebied sodat onwettige stropery stopgesit kan...
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Lydenburg het twee opleidingskursusse vir AfriForum-lede in dié dorp aangebied. Protospanopleiding is op 1 Augustus 2020 aangebied om te verseker dat lede bevoeg is en binne die raamwerk van die wet optree. Protospanlede word gereeld aan...
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurt- en plaaswagte in Mpumalanga het op 14 Augustus 2020 aan ’n nasionale witligpatrollie-aand deelgeneem. Hierdie inisiatief is deur verskeie organisasies en individue ondersteun en het ten doel om hoër sigbaarheid te handhaaf en misdaad te voorkom....