deur AfriForum | Aug 25, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 20 Augustus in samewerking met die SAPD in dié dorp ’n sigbaarheidspatrollie gehou wat tot die vroeë oggendure geduur het. Die doel van die patrollie was om misdaadvoorkoming te bewerkstellig deur die sigbaarheid van...
deur AfriForum | Aug 25, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Centurion-tak het op 22 Augustus en 24 Augustus ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur en herstelwerk in die Valhalla-omgewing gedoen. Op 22 Augustus is ’n skoonmaakaksie in Montague Kneen Park van stapel gestuur. Montague Kneen Park se terrein word gereeld...
deur AfriForum | Aug 25, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het Lt. Genl. Khehla John Sitole, Nasionale Polisiekommissaris, vandag versoek om ’n vergadering te belê om strategieë en voorstelle te bespreek om plaasaanvalle en -moorde te bekamp. AfriForum het ook versoek dat die organisasie...
deur AfriForum | Aug 25, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het sedert April 2020 meer as 20 formele diensklagtes teen die polisie ingedien by sekere provinsiale polisiekommissarisse, asook die nasionale polisiekommissaris. Hierdie klagtes spruit uit die onvermoë of onwilligheid van...
deur AfriForum | Aug 25, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se tak in Roodepoort het op 21 Augustus sy maandelikse misdaadvoorkomende massapatrollie gehou. Dié patrollie het ’n rekordgetal van 165 deelnemende lede gelok en beloof om in die komende maande selfs méér deelnemers te betrek om die gemeenskap suksesvol te...
deur AfriForum | Aug 25, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Lydenburg-tak het op 18 Augustus vier nuwe straatligte in Rossouwstraat aangebring. Hierdie volg nadat ’n skrywe reeds gerig is aan die Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit met ’n versoek om die tekort aan straatligte in Lydenburg op te los. ’n Skerp...