deur AfriForum | Sep 2, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 September sy beheerkamer vir die noordstreek in Ellisras amptelik geopen. Dié beheerkamer sal AfriForum se buurtwagte in die noordstreek 24 uur per dag, sewe dae ’n week met operasionele take bystaan, asook tydens...
deur AfriForum | Sep 2, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag in ’n brief aan adv. Shamila Batohi, nasionale direkteur van openbare vervolging, versoek dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se besluit oor ’n bewaringsbevel van die Nova-eiendomsgroep heroorweeg word. Die NVG het besluit om nié die...
deur AfriForum | Sep 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Krugersdorp-buurtwag het in Augustus gehelp om 3 vermiste persone suksesvol op te spoor. Suzette de Klerk, wat op 28 Augustus om 05:17 die oggend haar kompleks in Featherbrook verlaat het, is na ’n ure lange soektog gevind. AfriForum se buurtwag is...
deur AfriForum | Sep 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het in samewerking met De Rustica Olive Estate van Mei tot Augustus vanjaar meer as 250 gesinne in Oudtshoorn en De Rust van kospakkies voorsien nadat dié gesinne onder die ekonomiese nagevolge van die COVID-19-pandemie deurgeloop het. Volgens David Olivier,...
deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om moontlike regsaksie teen Krieket Suid-Afrika (KSA) te ondersoek. Dít volg nadat Krieket Suid-Afrika aangekondig het dat hulle voortaan daartoe verbind sal wees om slegs swart konsultante aan te stel...
deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 28 Augustus daarin geslaag om ’n gesteelde voertuig op te spoor.Die voertuig is tydens ’n gesamentlike aksie met die Standerton SAPD opgespoor. Die voertuig is opgemerk in Mispelstraat in Kosmospark. Die patrolliebeamptes het...